Numbers 4:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selfs hulle geteldes was agtduisend vyf honderd en tagtig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle was almal bymekaargetel 8 580.
Afrikaans 1933/1953
hulle geteldes was agt duisend vyf honderd en tagtig.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dié wat ingeskryf is, was 8 580.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Leviete was almal saam 8 580.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***