Numbers 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die priester moet dit voor die aangesig van die HERE bring en sy sondoffer en sy brandoffer bring.
Afrikaans (NLV) 2011
Die priester sal dit vir die Here aanbied en hy sal die sonde-offers en brandoffers bring.
Afrikaans 1933/1953
En die priester moet dit voor die aangesig van die HERE bring en die sondoffer en brandoffer vir hom berei.
Afrikaans 1983
Die priester moet die lammers aan die Here offer as die nasireër se sondeoffer en brandoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die priester moet dit in die teenwoordigheid van die Here bring en offer as die persoon se reinigingsoffer en brandoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priester bring dan die nasireër voor die Here, en die priester offer dan die sonde-offer en die brand-offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die priester moet al hierdie offers aan die Here offer, eers die sondeoffer en die brandoffer,