Numbers 6:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.’
Afrikaans 1933/1953
die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Afrikaans 1983
die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag die Here sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here doen wat jy vra en Hy laat dit goed gaan met jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sal julle gebede beantwoord en vir julle vrede gee.