Numbers 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die derde dag het Elíab, die seun van Helon, die owerste van die kinders van Sébulon, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die derde dag het Eliab sy geskenke gebring. Hy was die seun van Gelon, en die leier van Sebulon.
Afrikaans 1933/1953
Op die derde dag die owerste van die kinders van S,bulon, El¡ab, die seun van Helon.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die derde dag was dit die leier van die nageslag van Sebulon, Eliab, seun van Gelon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***