Numbers 7:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die vyfde dag het Selumiël, die seun van Surísaddai, die owerste van die kinders van Simeon, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die vyfde dag het Selumiël sy geskenke gebring. Hy was die seun van Suri-Saddai en die leier van Simeon.
Afrikaans 1933/1953
Op die vyfde dag die owerste van die kinders van S¡meon, Selumiël, die seun van Sur¡saddai.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die vyfde dag was dit die leier van die nageslag van Simeon, Selumiël, seun van Suri-Saddai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***