Numbers 7:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die sesde dag het Eljasaf, die seun van Dehuel, die owerste van die kinders van Gad, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die sesde dag het Eljasaf sy geskenke gebring. Hy was die seun van Reüel en die leier van Gad.
Afrikaans 1933/1953
Op die sesde dag die owerste van die kinders van Gad, ljasaf, die seun van R,huel.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die sesde dag was dit die leier van die nageslag van Gad, Eljasaf, seun van Deüel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***