Numbers 7:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die sewende dag het Elisama, die seun van Ammihud, owerste van die kinders van Efraim, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die sewende dag het Elisama sy geskenke gebring. Hy was die seun van Ammihud en die leier van Efraim.
Afrikaans 1933/1953
Op die sewende dag die owerste van die kinders van Efraim, Elis ma, die seun van Amm¡hud.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die sewende dag was dit die leier van die nageslag van Efraim, Elisama, seun van Ammihud.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***