Numbers 7:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die agtste dag het Gamaliël, die seun van Pedasur, owerste van die kinders van Manasse, geoffer.
Afrikaans (NLV) 2011
Op die agtste dag het Gamliël sy geskenke gebring. Hy was die seun van Pedasur en die leier van Manasse.
Afrikaans 1933/1953
Op die agtste dag die owerste van die kinders van Manasse, G mliël, die seun van Ped sur.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die agtste dag was dit die leier van die nageslag van Manasse, Gamliël, seun van Pedasur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***