Numbers 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moses het toe die waens en die osse geneem en dit aan die Leviete gegee.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het toe die waens en osse in ontvangs geneem en vir die Leviete gegee.
Afrikaans 1933/1953
Toe het Moses die waens en die beeste geneem en dit aan die Leviete gegee:
Afrikaans 1983
Moses het die waens en osse ontvang en aan die Leviete gegee:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het die waens en die beeste geneem en dit vir die Leviete gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het die waens en die beeste geneem en hy het dit vir die Leviete gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses het toe die waens en die osse vir die Leviete gegee.