Numbers 7:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die tiende dag het Ahiëser, die seun van Ammisaddai, die owerste van die kinders van Dan, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die tiende dag het Agiëser sy geskenke gebring. Hy was die seun van Ammi-Saddai en die leier van Dan.
Afrikaans 1933/1953
Op die tiende dag die owerste van die kinders van Dan, Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die tiende dag was dit die leier van die nageslag van Dan, Agiëser, seun van Ammi-Saddai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***