Numbers 7:72 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die elfde dag het Pagiël, die seun van Okran, die owerste van die kinders van Aser, geoffer:
Afrikaans (NLV) 2011
Op die elfde dag het Pagiël sy geskenke gebring. Hy was die seun van Okran en die leier van Aser.
Afrikaans 1933/1953
Op die elfde dag die owerste van die kinders van Aser, P giël, die seun van Ogran.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die elfde dag was dit die leier van die nageslag van Aser, Pagiël, seun van Ogran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***