Numbers 7:77 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers: dit was die offer van Pagiël, die seun van Okran.
Afrikaans (NLV) 2011
twee osse, vyf ramme, vyf bokramme en vyf jaaroud lammers as vrede-offer. Dit was die geskenke wat Pagiël, die seun van Okran, gebring het.
Afrikaans 1933/1953
en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van P giël, die seun van Ogran.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
as maaltydoffer, 2 beeste, 5 ramme, 5 bokramme en 5 jaaroud ramlammers. Dit was die offergawe van Pagiël, seun van Ogran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***