Obadiah 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe word die dinge van Esau ondersoek! hoe word sy verborge dinge opgesoek!
Afrikaans (NLV) 2011
Elke hoek en kant van Edom sal deursoek word. Alles wat waardevol is, sal gevat word.
Afrikaans 1933/1953
Hoe is Esau deursoek! Is sy verborge skatte deursnuffel!
Afrikaans 1983
maar jy, land van Esau, sal gefynkam word; alles wat jy weggesteek het, sal gestroop word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoe word Esau deursoek, sy wegsteekplekke kaal gestroop!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nageslag van Esau, die vyande sal alles soek wat julle weggesteek het, en hulle sal dit kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Esau se nageslag sal deursoek word. Alles wat hy probeer wegsteek, sal uitgekrap word.