Obadiah 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jou helde, o Teman, sal verskrik wees, sodat elkeen van die gebergte van Esau deur slagting uitgeroei kan word.
Afrikaans (NLV) 2011
Jou dapper soldate uit Teman sal vreesbevange wees en al die mense bo in die berge van Edom sal doodgemaak word.”
Afrikaans 1933/1953
En jou helde sal verskrik wees, o Teman, sodat elkeen deur moord uit die gebergte van Esau uitgeroei sal word.
Afrikaans 1983
Jou dapper vegters sal bang word, Teman, al die mense sal uitgeroei word uit die bergland van Esau. Oor die moorde
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Teman, jou krygshelde sal verskrik wees, sodat mense uitgeroei sal word op die bergland van Esau. “Vanweë moord,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense van die stad Teman, julle soldate sal te bang wees om te veg. Die vyande sal almal op die Esau-berge doodmaak. Julle het mense vermoor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dapper soldate van Teman se broek sal bewe. Elke man daar bo in Edom se berge sal doodgemaak word.