Philemon 1:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat vroeër vir jou nutteloos was, maar nou vir jou en vir my nuttig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was voorheen vir jou niks werd nie, maar nou is hy vir jou en ook vir my baie bruikbaar.
Afrikaans 1933/1953
wat vroeër vir jou nutteloos was, maar nou baie nuttig vir jou en vir my. Ek stuur hom terug;
Afrikaans 1983
Voorheen was hy vir jou nie bruikbaar nie, maar nou is hy baie bruikbaar sowel vir jou as vir my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het destyds vir jou geen voordeel ingehou nie, maar nou hou hy vir jou en vir my groot voordeel in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Voorheen het Onesimus nie vir jou gehelp nie, maar nou kan hy vir jou en vir my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vroeër kon jy nie veel met hom uitrig nie, maar nou het alles verander. Van nou af gaan hy sommer baie vir my en jou beteken.