Philemon 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want miskien het hy dan vir 'n tyd weggegaan, dat U hom vir ewig sou aanneem;
Afrikaans (NLV) 2011
Dalk móés Onesimus ’n rukkie van jou af weg wees sodat jy hom vir ewig kan terugkry,
Afrikaans 1933/1953
Want miskien is hy om hierdie rede 'n tydjie van jou geskei, dat jy hom vir altyd kan besit,
Afrikaans 1983
Miskien was hy 'n kort tydjie van jou af weg juis sodat jy hom vir altyd sou terugkry,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dalk was hy juis om hierdie rede 'n rukkie lank van jou af weg, sodat jy hom vir altyd kan terugkry,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want miskien is dit hoekom Onesimus 'n kort tyd weg was van jou. Hy was weg sodat jy hom vir altyd kan terugkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is eintlik goed dat jy Onesimus so ’n rukkie lank verloor het. Nou kry jy hom vir altyd terug. En gelukkig ook op ’n heeltemal ander manier as wat jy gedink het.