Philemon 1:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As jy my dan 'n vennoot ag, neem hom aan soos myself.
Afrikaans (NLV) 2011
Aangesien jy my dan as vennoot beskou, verwelkom hom soos jy my sou verwelkom.
Afrikaans 1933/1953
As jy my dan vir 'n metgesel hou, neem hom aan net soos vir my.
Afrikaans 1983
Dus, as jy my as deelgenoot in die geloof beskou, ontvang hom net soos jy my sou ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Indien jy my as deelgenoot beskou, verwelkom hom asof dit ek is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer jy aan my gedink het, dan het jy altyd geweet dat ek saam met jou vir die Here werk. Daarom moet jy vir Onesimus aanvaar soos jy vir my aanvaar het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Filemon, as jy my as jou vriend en medestryder in die evangelie beskou, moet jy Onesimus ook as jou vriend beskou. Ontvang hom presies net soos jy my sou ontvang.