Philemon 1:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Groet jou, Epafras, my medegevangene in Christus Jesus;
Afrikaans (NLV) 2011
Epafras, wat saam met my ’n gevangene ter wille van Christus Jesus is, stuur vir julle groete.
Afrikaans 1933/1953
pafras, my medegevangene in Christus Jesus, groet jou;
Afrikaans 1983
Epafras, wat saam met my ter wille van Christus Jesus 'n gevangene is, stuur vir jou groete;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Epafras, my medegevangene in •Christus Jesus groet jou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Epafras wat saam met my in die tronk is omdat hy aan Christus Jesus behoort, stuur groete vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Epafras, wat ook hier saam met my in die tronk sit ter wille van sy geloof in Christus Jesus, stuur groete vir jou.