Philemon 1:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die genade van onse Here Jesus Christus Sy met julle gees. Amen. (Geskryf uit Rome aan Filemon, deur Onesimus 'n dienskneg.)
Afrikaans (NLV) 2011
Mag die Here Jesus Christus se genade julle geestelik versterk!
Afrikaans 1933/1953
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.
Afrikaans 1983
Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die genade van die Here Jesus •Christus bly met julle gees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons Here Jesus Christus se goedheid is by elkeen van julle.