Philemon 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek dank my God, terwyl ek altyd in my gebede van U melding maak,
Afrikaans (NLV) 2011
Filemon, ek dank my God altyd wanneer ek in gebed aan jou dink,
Afrikaans 1933/1953
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink,
Afrikaans 1983
Elke keer as ek bid, dink ek aan jou en dank ek my God
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou dink in my gebede,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sê vir my God elke maal dankie wanneer ek bid en aan jou dink,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Filemon, ek dink gedurig aan jou en ek bid so baie vir jou. Ek sê elke keer vir God baie dankie wanneer ek aan jou dink, want ek hoor net die wonderlikste dinge van jou.