Philemon 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om te hoor van u liefde en geloof wat u het teenoor die Here Jesus en teenoor al die heiliges;
Afrikaans (NLV) 2011
want ek hoor van jou liefde vir al God se mense en van jou getrouheid aan die Here Jesus Christus.
Afrikaans 1933/1953
omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het,
Afrikaans 1983
omdat ek hoor van die liefde en trou wat jy aan die Here Jesus en al die gelowiges bewys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
omdat ek gehoor het van jou liefde vir al die heiliges, en van jou geloof in die Here Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want ons het gehoor dat jy lief is vir al die mense wat aan God behoort en dat jy in die Here Jesus glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal praat van jou onverskrokke geloof in die Here Jesus en van jou liefde vir Hom en vir ander gelowiges.