Philemon 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom, al sou ek baie vrymoedig wees in Christus om jou te beveel wat gerieflik is,
Afrikaans (NLV) 2011
In my verbondenheid aan Christus het ek volle vrymoedigheid om vir jou te sê wat jy moet doen.
Afrikaans 1933/1953
Daarom, al het ek baie vrymoedigheid in Christus om jou te beveel wat betaamlik is,
Afrikaans 1983
Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, al het ek in •Christus groot vrymoedigheid om jou te beveel wat jy behoort te doen,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom is ek nie bang om vir jou te sê wat Christus wil hê jy moet doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Filemon, ons albei glo in Christus. Daarom sou ek jou kon beveel om te doen wat ek jou nou wil vra.