Philippians 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die een wat Christus van twis verkondig, nie opreg nie, met die veronderstelling om verdrukking by my boeie te voeg.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle doen dit uit liefde omdat hulle weet dat ek hier is om die Goeie Nuus te verdedig.
Afrikaans 1933/1953
die eerste verkondig Christus uit naywer, nie met suiwer bedoelinge nie, met die mening om aan my boeie verdrukking toe te voeg;
Afrikaans 1983
Laasgenoemdes verkondig Christus omdat hulle my liefhet en weet dat dit my taak is om die evangelie te verdedig;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle doen dit uit liefde, omdat hulle weet dat ek bestem is om die evangelie te verdedig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle preek omdat hulle lief is vir Christus en hulle weet ek is 'n gevangene omdat ek vertel dat die goeie boodskap oor Christus reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***