Philippians 1:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die ander van liefde, omdat ek weet dat ek ingestel is om die evangelie te verdedig.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar dié wat in eiebelang Christus verkondig, doen dit met onsuiwer motiewe. Hulle bedoeling is om die swaarkry van my gevangenskap nog swaarder te maak.
Afrikaans 1933/1953
maar die ander uit liefde, omdat hulle weet dat ek bestem is tot die verdediging van die evangelie.
Afrikaans 1983
maar eersgenoemdes maak Christus bekend uit selfsugtige en onsuiwere bedoelings. Hulle oogmerk is om die gevangenskap vir my nog swaarder te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar die ander verkondig Christus uit selfsugtige ambisie – nie met opregte motiewe nie, maar met die bedoeling om vir my in my gevangenskap verdrukking te veroorsaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die ander mense preek omdat hulle selfsugtig is. Ja, hulle is vals. Hulle wil hê dat ek nou nog swaarder moet kry terwyl ek 'n gevangene is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***