Philippians 1:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek weet dat dit tot my redding sal lei deur julle gebed en die voorsiening van die Gees van Jesus Christus,
Afrikaans (NLV) 2011
want ek weet dat deur julle voorbidding en die hulp van die Gees van Jesus Christus alles op my vrylating sal uitloop.
Afrikaans 1933/1953
Want ek weet dat dit deur julle gebed en die ondersteuning van die Gees van Jesus Christus my tot heil sal strek,
Afrikaans 1983
want ek weet dat alles op my redding sal uitloop omdat julle vir my bid en die Gees van Jesus Christus my bystaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want ek weet dat dit alles tot my verlossing sal lei, omdat julle vir my bid, en die Gees van Jesus Christus my ondersteun.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want julle bid vir my, en die Gees van Jesus Christus help my. Daarom weet ek dat God alles wat gebeur, sal gebruik om my te red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek weet dat julle vir my bid en dat die Gees van Jesus Christus vir my gee wat ek nodig het. Daarom het ek geen twyfel dat alles uiteindelik vir my goed sal afloop nie.