Philippians 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
Die genade en die vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus sal met julle wees.
Afrikaans 1933/1953
Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
Afrikaans 1983
Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat God ons Vader en die Here genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons groet julle met die wens dat God ons Vader en die Here Jesus Christus vir julle baie goed sal wees; mag julle die vrede beleef wat net God kan gee.