Philippians 1:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want vir my is om te lewe Christus, en om te sterwe is wins.
Afrikaans (NLV) 2011
Want vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins.
Afrikaans 1933/1953
Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
Afrikaans 1983
want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want vir my is om te leef Christus, en om te sterf wins;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As ek lewe, dan lewe ek vir Christus, en as ek sterf, dan is dit vir my nog beter.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Om te lewe beteken vir my om vir Christus te lewe. Ek kan nog soveel goeie dinge vir Hom doen. Maar om te sterf sal aan die ander kant ook nie vir my sleg wees nie.