Philippians 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar om in die vlees te bly, is vir jou meer nodig.
Afrikaans (NLV) 2011
Aan die ander kant is dit vir julle belangriker dat ek bly lewe.
Afrikaans 1933/1953
maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil.
Afrikaans 1983
maar in julle belang is dit noodsaakliker dat ek bly lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan die ander kant is dit ter wille van julle noodsaakliker dat ek liggaamlik hier bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar vir julle is dit belangriker dat ek sal aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar aan die ander kant is dit vir julle beter en selfs nodig dat ek eers nog ’n rukkie bly lewe.