Philippians 1:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Met dieselfde stryd wat julle in my gesien het, en nou hoor dat dit in my is.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle voer dieselfde stryd wat julle my vroeër sien stry het. En soos julle gehoor het, duur my stryd nog steeds voort.
Afrikaans 1933/1953
terwyl julle dieselfde stryd het as wat julle in my gesien het en nou van my hoor.
Afrikaans 1983
Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle stry dieselfde stryd wat julle my sien stry het, en waarvan julle nou hoor dat ek nog steeds stry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle het gesien en julle hoor nou nog hoe swaar ek kry. Nou kry julle saam met my swaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek en julle stap sy aan sy as Christene, en daarom lê daar soms ook vir julle ’n moeilike, opdraande pad voor.