Philippians 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Altyd in elke gebed van my vir julle almal wat met blydskap versoek,
Afrikaans (NLV) 2011
Ek bid altyd in al my gebede met blydskap vir julle almal
Afrikaans 1933/1953
en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap --
Afrikaans 1983
In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Altyd, in elke gebed van my vir julle almal, bid ek met blydskap
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elke maal wanneer ek vir julle almal bid, dan word ek bly,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In geen gebed slaan ek oor om spesifiek aan julle te dink nie, en dit is ook baie lekker vir my om vir julle te bid.