Philippians 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe;
Afrikaans (NLV) 2011
omdat julle, van die eerste dag wat julle die Goeie Nuus gehoor het, tot vandag toe saamgewerk het om dit verder uit te dra.
Afrikaans 1933/1953
oor julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe,
Afrikaans 1983
omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
oor julle deelname aan die evangelie, van die eerste dag af tot nou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want vandat julle die goeie boodskap die eerste maal gehoor het, tot nou toe, help julle my om daardie boodskap na ander mense toe te bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle staan mos soos een man saam agter God se goeie boodskap met nog presies dieselfde vuur en oortuiging as aan die begin.