Philippians 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit bid ek dat u liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en in alle oordeel;
Afrikaans (NLV) 2011
Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word deurdat julle ’n al beter begrip en ’n fyn aanvoeling ontwikkel.
Afrikaans 1933/1953
En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring,
Afrikaans 1983
Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek bid juis dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in kennis en insig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat julle liefde meer en meer sal word sodat julle alles beter sal verstaan en sal weet
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Weet julle waarvoor bid ek? Ek bid dat julle al hoe nader aan Jesus sal leef. Dit is moontlik as julle bereid is om uit julle geestelike ervaring te leer.