Philippians 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig, van die dinge in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is;
Afrikaans (NLV) 2011
Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig,
Afrikaans 1933/1953
sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,
Afrikaans 1983
sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat in die Naam van Jesus elke knie sal buig – van diegene in die hemel en op die aarde en onder die aarde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom sal almal vir Jesus aanbid, almal in die hemel en op die aarde en onder die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Net mooi almal sal voor die grote Christus moet buig, maak nie saak wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie. Selfs dié wat lankal dood is, sal voor Jesus moet buig.