Philippians 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dat elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot eer van God die Vader.
Afrikaans (NLV) 2011
en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word!
Afrikaans 1933/1953
en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
Afrikaans 1983
en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en elke tong sal bely, “Jesus Christus is die Here!” tot eer van God die Vader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, al die mense sal sê hulle glo dat Jesus Christus die Here is, en so sal hulle vir God die Vader prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle almal sal met oortuiging vir mekaar sê: “Jesus Christus is die Here.” So sal almal ook besef hoe groot en belangrik God die Vader is.