Philippians 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te doen na sy welbehae.
Afrikaans (NLV) 2011
Dis mos God wat die gewilligheid en die vermoë in julle bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê!
Afrikaans 1933/1953
want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
Afrikaans 1983
want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want Hy wat die gewilligheid en die optrede in julle bewerk soos Hy dit goedvind, is God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want dit is God wat in julle harte werk en wat julle lus maak om die dinge te doen wat Hy graag wil hê. Ja, Hy laat julle doen wat Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy is met julle besig as julle voel julle wil iets doen wat Hom gelukkig sal maak, en as julle dit uiteindelik doen, is Hy steeds by julle. Ja, dit is Hy wat so in julle werk.