Philippians 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Doen alles sonder murmurering en twis:
Afrikaans (NLV) 2011
Doen alles sonder kla of teëpraat.
Afrikaans 1933/1953
Doen alles sonder murmurering en teëspraak,
Afrikaans 1983
Doen alles sonder kla of teëpraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Doen alles sonder kla en teenpraat,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet dit alles doen, julle moenie daaroor kla en terugpraat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Doen alles sonder om te kla of te stry.