Philippians 2:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek vertrou op die Here Jesus om Timotheus binnekort na julle te stuur, sodat ek ook goed kan vertroos wanneer ek julle toestand ken.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek hoop om, as die Here Jesus wil, binnekort vir Timoteus na julle toe te stuur. Dit sal my goeddoen as ek weet hoe dit met julle gaan.
Afrikaans 1933/1953
En ek hoop in die Here Jesus om Timothes gou na julle te stuur, sodat ek ook welgemoed kan wees as ek julle omstandighede te wete gekom het.
Afrikaans 1983
Ek hoop om, as die Here Jesus wil, Timoteus gou na julle toe te stuur, sodat ek ook rus in my gemoed kan hê as ek gehoor het hoe dit met julle gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek hoop in die Here Jesus om Timoteus gou na julle te stuur, sodat ek ook bemoedig kan word wanneer ek julle omstandighede leer ken het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil vir Timoteus gou na julle toe stuur, en ek hoop die Here Jesus sal dink dit is reg. Ek wil hoor hoe dit met julle gaan sodat ek ook beter kan voel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek hoop om Timoteus gou na julle toe te stuur, want dit is wat die Here Jesus wil hê.