Philippians 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want almal soek hulle eie, nie die dinge wat aan Jesus Christus behoort nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Al die ander soek net hulle eie belang en nie dit wat vir Jesus Christus saak maak nie.
Afrikaans 1933/1953
want hulle soek almal hul eie belange, nie die van Christus Jesus nie.
Afrikaans 1983
Al die ander soek net hulle eie belange, nie dié van Jesus Christus nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal soek net hulle eie belang, nie dié van Jesus •Christus nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die ander mense dink net aan hulle eie dinge, hulle dink nie aan die dinge van Jesus Christus nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al die ander is so besig met hulle eie dinge dat wat Jesus Christus wil hê vir hulle van minder belang is.