Philippians 2:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom hoop ek om hom gou te stuur, sodra ek sal sien hoe dit met my sal gaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek hoop om juis hóm na julle toe te stuur sodra ek duidelikheid het oor my eie posisie.
Afrikaans 1933/1953
Ek hoop dan om hom dadelik te stuur, so gou as ek sien hoe dit met my sal gaan;
Afrikaans 1983
Ek hoop om hom dadelik te stuur, sodra ek gesien het hoe my sake verloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek hoop dus om hom te stuur, so gou as wat ek weet wat my omstandighede gaan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil vir Timoteus na julle toe stuur wanneer ek weet wat hier met my sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nou ja, sodra die dinge hier afgehandel is en ek weet wat die toekoms vir my inhou, beplan ek om hom na julle toe te stuur.