Philippians 2:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek vertrou op die Here dat ek self ook binnekort sal kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek vertrou dat, as die Here wil, ek self ook binnekort na julle toe sal kan kom.
Afrikaans 1933/1953
en ek vertrou in die Here dat ek self ook spoedig sal kom.
Afrikaans 1983
En ek vertrou dat, as die Here wil, ek self ook gou na julle toe sal kan kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek vertrou op die Here dat ek ook self gou sal kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek weet die Here sal sorg dat ek ook gou na julle toe sal kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En ek hoop en bid dat die Here my sal toelaat om sommer kort op sy hakke na julle toe te kom.