Philippians 2:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hy het na julle almal verlang en was vol bedroefdheid, omdat julle gehoor het dat hy siek was.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy verlang baie na julle almal en was bekommerd omdat julle gehoor het dat hy siek is.
Afrikaans 1933/1953
want hy het na julle almal verlang en was besorg, omdat julle gehoor het dat hy siek was.
Afrikaans 1983
Hy verlang gedurig na julle almal en bly hom daaroor kwel dat julle van sy siekte gehoor het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het immers gedurig na julle almal verlang en was baie ontsteld omdat julle gehoor het dat hy siek geword het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want hy verlang na julle almal en hy is bekommerd, hy weet julle het gehoor dat hy siek was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy verlang baie na julle.