Philippians 2:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ontvang hom dan in die Here met alle blydskap; en hou sulke in reputasie:
Afrikaans (NLV) 2011
Verwelkom hom dan in die Here met volle blydskap en respekteer mense soos hy,
Afrikaans 1933/1953
Ontvang hom dan in die Here met alle blydskap en hou sulke manne in eer.
Afrikaans 1983
Ontvang hom met oop arms as 'n broer in die Here, en bejeën manne soos hy met agting,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ontvang hom dan in die Here met groot blydskap, en respekteer mense soos hy,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer Epafroditos terug is by julle, dan moet julle bly wees en sê hy is welkom by julle omdat hy en julle aan die Here behoort. Ja, julle moet mense soos Epafroditos respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee hom ’n verwelkoming wat hy nie sommer sal vergeet nie, soos net ons Christene dit kan doen. Mense soos hy verdien dit.