Philippians 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat hierdie gesindheid in julle wees wat ook in Christus Jesus was:
Afrikaans (NLV) 2011
Julle gesindheid moet soos Jesus Christus s’n wees:
Afrikaans 1933/1953
Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
Afrikaans 1983
Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat dan die gesindheid wat daar in Christus Jesus was, ook in julle wees:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle moet Christus Jesus se voorbeeld volg. Soos Hy oor dinge gedink en gevoel het, so moet julle ook daaroor dink en voel. Laat ek verduidelik wat ek bedoel.