Philippians 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al kan ek ook op die vlees vertrou. As iemand anders meen dat hy iets het waarop hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer:
Afrikaans (NLV) 2011
Nietemin sou ek ook op menslike dinge kon vertrou. As iemand meen om op menslike dinge te vertrou, ek nog méér!
Afrikaans 1933/1953
alhoewel ek rede het om ook te vertrou op die vlees. As iemand anders meen dat hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer.
Afrikaans 1983
Tog sou ek ook op uiterlike dinge kon vertrou. As iemand meen dat hy op uiterlike dinge kan vertrou, ek nog meer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
al het ek self rede om op menslike dinge te vertrou. As iemand anders dink dat hy op menslike dinge kan vertrou, ek nog meer –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek kan praat oor baie dinge in my lewe. Ander mense dink hierdie dinge kan 'n mens red. Hulle dink hulle kan praat oor baie dinge in hulle lewens, maar ek kan oor baie meer praat:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op menslike vlak kan ek ’n lang lys dinge opstel wat julle baie sal beïndruk. Luister net. Ek is deur en deur ’n Israeliet. Soos van elke goeie, gelowige Israeliet verwag word,