Philippians 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee.
Afrikaans 1933/1953
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Afrikaans 1983
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Tot dit alles is ek in staat deur Hom wat my krag gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Christus gee vir my die krag om enige iets te doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is.