Philippians 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek smeek Euodias en Syntige dat hulle eensgesind moet wees in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek moedig sowel Euodia as Sintige aan om hulle meningsverskille op te los omdat hulle aan die Here verbonde is.
Afrikaans 1933/1953
Ek vermaan Euodia en ek vermaan S¡ntich, om eensgesind te wees in die Here.
Afrikaans 1983
Ek vermaan vir Euodia en ek vermaan vir Sintige om eensgesind te wees in die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek vermaan Euodia en ek vermaan Sintige om in die Here eensgesind te wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Euodia en Sintige, ek vra vir julle om saam te werk, want julle altwee behoort aan die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Euodia en Sintige, ek vra julle baie mooi: los julle geskille op. Julle behoort mos al twee aan die Here.