Proverbs 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, as sondaars jou verlei, stem jy nie in nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My seun, as goddelose mense jou wil ompraat, moenie na hulle luister nie.
Afrikaans 1933/1953
My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie;
Afrikaans 1983
As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, as sondaars jou wil verlei, moenie instem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My kind, wanneer sondaars jou verkeerd wil laat doen, dan moet jy nie luister na hulle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As glibberige mense jou deel wil laat hê aan hulle gekonkel, moet jy weier. Pas op as hulle vir jou sê: