Proverbs 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat ons hulle lewendig verslind soos die graf; en heel, soos die wat in die kuil neerdaal;
Afrikaans (NLV) 2011
Ons wil hulle lewendig laat verdwyn, net soos in ’n graf, soos gesonde mense wat in die dood wegsink.
Afrikaans 1933/1953
laat ons hulle lewendig verslind soos die doderyk en die gesondes soos die wat in die kuil neerdaal;
Afrikaans 1983
kom ons laat mense verdwyn soos die dood dit doen, ons maak gesonde mense dood!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
laat ons, soos die •doderyk, hulle lewend verslind, volledig, soos dié wat afdaal in die put.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy is nog lewendig en gesond wanneer ons hom vang, maar ons sal hom laat sterf en laat afgaan na die doderyk, na die graf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***