Proverbs 1:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons sal alle kosbare goed vind, ons sal ons huise met buit vul.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons wil baie waardevolle dinge bekom, ons huise vol maak met alles wat ons buit.
Afrikaans 1933/1953
allerhande kosbare goed sal ons vind, ons huise sal ons vol maak met buit;
Afrikaans 1983
Ons vat al wat waardevol is en ons maak huise vol met wat ons roof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Allerlei kosbare besittings sal ons vind; ons sal ons huise vol maak met buit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal ons baie kosbare goed kry en ons sal ons huise volmaak met die goed wat ons vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***