Proverbs 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Werp u lot onder ons; laat ons almal een beursie hê:
Afrikaans (NLV) 2011
Word een van ons! Dan deel ons in die buit.”
Afrikaans 1933/1953
jy sal jou lot onder ons werp, ons sal almal een beurs hê --
Afrikaans 1983
Jy kan deel in die buit, dit sal ons almal s'n wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Deel jou lot met ons; ons sal almal net een beursie hê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal een van ons wees en ons sal almal kry van die goed wat ons vat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***